tuisblad
dienste
kliënte
navrae
ons firma
kontak ons
 
   
   

Downing en Vennote spesialiseer in rekeningkundige- en belastingdienste vir Klein en Medium Besighede (KME's). Die diversiteit en samestelling van ons personeel en adviseurs is aanpasbaar vir die doelgerigte uitvoer van enige spesifieke versoek.

Ons hou by die beginsel dat ons kliënte hou vir 'n leeftyd, in die opbou van verhoudings en langdurende verwantskappe

Vind uit hoe ons jou kan bystaan met:

Belastingdienste

Bestuursadvies

Salarisadministrasie

Mediese Praktykbestuur

Aftree- en boedelbeplanning

Rekeningkundige dienste

Kort- en langtermyn versekeringsadvies


 
 
       
         
     

 

 

 


     
tuisblad kontak ons Business Report South Africa Revenue Service SARS E Filing Pastel Accounting South African Institute of Professional Accountants